Excerpt for Die Groen Slange in die Bos by , available in its entirety at Smashwords



DIE GROEN SLANGE VAN DIE BOS deur Johan Hefer

Reeks: Reading Nature

Uitgegee deur: Johannis Antonius Publishers (Pty) Ltd

Posbus 53, Mooi Rivier, 3300, Suid Afrika

© Johannis Antonius Publishers

Alle regte voorbehou

Fotos deur:

Johan Hefer, Nick Evans, Luke Kemp en Tyrone Ping

Reeks Uitgewer: Johan Hefer

ISBN:

Eendag het ‘n klein olifantjie in die bos gaan stap.

“Totsiens mamma, ek gaan in die bos stap!” het hy gesê.


Purchase this book or download sample versions for your ebook reader.
(Page 1 show above.)